Soethout

Soethout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
G. glabra
Binomiale naam
Glycyrrhiza glabra
Sinonieme
  • Glycyrrhiza glandulifera Waldst & Kit.[1]
Glycyrrhiza glabra - MHNT

Soethout ((en) : Liquorice of licorice), is die wortel van Glycyrrhiza glabra waaruit 'n soet geursel onttrek kan word. Die soethoutplant is 'n meerjarige kruid (legume) inheems aan suidelike Europa en dele van Asië soos Indië. Dit is nie plantkundig verwant aan anys, steranys of vinkel nie, wat ook bronne van soortgelyke geurmengsels verteenwoordig.

  1. 1,0 1,1 "Glycyrrhiza glabra information from NPGS/GRIN". www.ars-grin.gov. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2009. Besoek op 6 Maart 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy